tuisblad

KNIKKIE KLEUTERSKOOL

KENNISGEWINGS

Laaste opdatering: 11 Oktober 2017

****************************************************************

KNIKKIE BLIKKIE PROJEK:

Inligting met betrekking tot hierdie insamelingsprojek volg binnekort.

****************************************************************

AFHAAL VAN KLEUTER:

Onthou asseblief om te teken by u kleuter se naam wanneer hy / sy in die middag gehaal word by die skool.

****************************************************************

PARTYTJIES:

Die skoolgronde is beskikbaar vir huur om partytjies te hou.

Koste beloop R500 deposito en R500 vir die huur van die perseel. Kontak die kantoor by navrae@knikkie.co.za of

012 667 4354 vir verdere inligting.

****************************************************************

BELANGRIKE DATUMS 2017:

Die skool is gesluit op die volgende datums:

20 Maart

28 April

Tref asseblief vroegtydig reëlings vir hierdie twee dae.

Ouma & Oupa dag – 18 Augustus

Knikkie Konsert – 21 September

Fotodag – 16 & 17 Oktober

Die skool sluit hierdie jaar op 15 Desember om 15:00 en sal weer op

8 Januarie 2018 open.

****************************************************************

 

Vir verdere inligting, sien die nuutste omsendbriewe.