tuisblad

KNIKKIE KLEUTERSKOOL

KLASSE, SPEELPLEK EN GERIEWE

KLASSE

Die skool het 6 verskillende klasse, wat voorsiening maak vir babas vanaf 6 maande tot kleuters van 5 jaar oud.

 

KLAS

OUDERDOM

 

Winnie the Pooh

Babas vanaf 3 maande tot 12 maande

 

Beertjies

Babas vanaf 12 maande tot 2 jaar

 

Hasies

Peuters van 2 jaar oud

 

Smurfs

Kleuters van 3 jaar oud

 

Olifante

Kleuters van 4 jaar oud

 

Leeus

Kleuters van 5 jaar oud

          

SPEELPLEK

Babas speel in die babakamer. Daar word voorsiening gemaak vir aparte speelplek vir die babas van die Beertjieklas. Ouderdomsgerigte speelgoed en speelgeriewe word in beide die kleuter- en babaspeelterrein voorsien.

Foto's van die speelplekke sal binnekort aangebring word.

 

GERIEWE

Die Beertjie en die Winnie the Poohklasse het beide geriewe om babas se doeke te ruil asook kleutertoilette in die Beertjieklas.

In die kleuterafdeling is daar voorsiening gemaak vir aparte toilette vir die dogtertjies en seuntjies.

Aparte toiletgeriewe bestaan vir personeel.

 

terug na bo